Hiermee wil ek die personeel van Oxbow Country Estate komplimenteer op hul puik diens met en by ons troue wat plaasgevind het op 22 Aug. Wat 'n wonderlike ervaring.
Julle het ons van dag een af spesiaal laat voel en als in jul vermoe gedoen om ons te akkomodeer met spesiale versoeke ens. Dis 'n pragtige venue en die personeel maak dit selfs meer spesiaal. Die kos was fantasties!
Ek kon nie vir 'n beter plekkie gevra het vir ons sprokiesdag nie. Dankie Oxbow, en 'n besondere dankie aan Lynette Steyn. Jys 'n ster! Mag julle binnekort as nr1 venue benoem word!